Esau kyk toe na die vroue en kinders en vra: “Wie is hierdie mense saam met jou?”“Dit is die kinders wat God in sy goedheid aan u dienaar gegee het,” antwoord Jakob.