18. Later het hulle by Sigem in Kanaän aangekom ná hulle reis van Paddan-Aram af. Net buite die stad het hulle kamp opgeslaan.
19. Hy het die grond waarop hy uitgekamp het vir 100 geldstukke gekoop van die familie van Gamor, Sigem se pa.
20. Jakob het daar ’n altaar gebou en dit “God is die God van Israel” genoem.