Genesis 33:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob en sy geselskap het verder getrek na Sukkot toe. Daar bou hy vir hom ’n huis en maak hy skuilings vir die troppe vee. Dis hoekom die plek Sukkot genoem is.

Genesis 33

Genesis 33:11-18