Genesis 33:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Goed,” sê Esau, “maar laat ek ’n paar van my manskappe agterlaat om julle te beskerm.”“Dis regtig nie nodig nie,” sê Jakob. “Jou goeie gesindheid is vir my genoeg.”

Genesis 33

Genesis 33:7-17