Genesis 33:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jakob antwoord: “My broer, jy kan sien party van die kindertjies is baie jonk en die troppe vee het ook jong lammers en kalwers. As ons te vinnig trek, kan dit hulle dood beteken.

Genesis 33

Genesis 33:7-20