Genesis 32:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bid Jakob: “God van my oupa Abraham en my pa, Isak! Here, U het gesê ek moet teruggaan na my land en my familie toe. U het belowe dat U vir my goed sal wees.

Genesis 32

Genesis 32:1-15