Genesis 32:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob het baie beangs geword toe hy dié nuus hoor. Hy verdeel toe sy mense, die kleinvee, beeste en die kamele in twee groepe.

Genesis 32

Genesis 32:3-12