Genesis 32:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jou naam sal nie meer Jakob wees nie,” sê die man vir hom. “Van nou af is dit Israel, want jy het met God en mens geworstel en nie kopgegee nie.”

Genesis 32

Genesis 32:23-30