‘U dienaar Jakob kom direk agter ons aan.’” Jakob se plan was om Esau met die geskenke te paai voordat hulle mekaar ontmoet. “Dalk sal hy dan in ’n goeie bui wees,” het Jakob gehoop.