Genesis 32:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het tog mos belowe om vir my goed te wees en om my nageslag te vermeerder sodat hulle so baie sal wees soos die sand by die see – te veel om te tel.”

Genesis 32

Genesis 32:4-14