Genesis 31:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir twintig jaar het ek u gedien, veertien jaar daarvan vir Pa se twee dogters en ses jaar om my eie kudde op te bou. Maar Pa het my vergoeding tien keer verander!

Genesis 31

Genesis 31:35-51