Genesis 31:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het intussen die beeldjies onder die kameelsaal weggesteek en daarop gaan sit. Laban het ook haar tent deeglik deursoek, maar niks gekry nie.

Genesis 31

Genesis 31:24-37