Genesis 31:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel sê toe: ‘Let op en jy sal sien net die gestreepte, bont en gevlekte ramme dek die ooie in die trop, want Ek het alles gesien wat Laban aan jou gedoen het.

Genesis 31

Genesis 31:11-13