Genesis 30:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít sal my beloning wees. Dit sal vir Pa maklik wees om te sien of ek eerlik is of nie. As Pa onder my vee enige skape of bokke kry wat nie bont is nie, sal Pa weet dat ek hulle van Pa gesteel het.”

Genesis 30

Genesis 30:28-38