Genesis 30:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ragel sê toe vir hom: “Gaan slaap by my slavin Bilha. Sy sal namens my vir jou ’n kind in die wêreld bring.”

Genesis 30

Genesis 30:1-10