Genesis 30:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Lea het haar vererg en gesê: “Is dit nie genoeg dat jy my man gevat het nie? Nou wil jy nog boonop my seun se liefdesappels ook vat?”Ragel sê toe vir haar: “Hy kan vannag by jou slaap in ruil vir die liefdesappels.”

Genesis 30

Genesis 30:6-25