Genesis 30:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lea het hom Aser genoem, want sy het gesê: “Watter vreugde het my te beurt geval! Die ander vroue sal my sekerlik as gelukkig beskou!”

Genesis 30

Genesis 30:4-20