Genesis 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe gaan hulle oë werklik oop en besef hulle dat hulle sonder klere is. Hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle omgehang om hulleself toe te maak.

Genesis 3

Genesis 3:3-16