Genesis 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die vrou sê Hy: “Ek sal jou swangerskap moeilik maak; met pyn en lyding sal jy kinders in die wêreld bring. Jou begeerte sal na jou man wees, maar hy sal oor jou heers.”

Genesis 3

Genesis 3:10-19