Genesis 29:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lea het swanger geword en ’n seun in die wêreld gebring en hom Ruben genoem, “want,” het sy gesê, “die Here het my verdriet gesien; dalk sal my man my nou liefhê.”

Genesis 29

Genesis 29:30-34