Genesis 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jakob die volgende oggend wakker word, sien hy met skok dis Lea! “U het my bedrieg!” sê Jakob vir Laban. “Ek het sewe jaar lank vir u gewerk om Ragel te kry! Hoekom het u my verkul?”

Genesis 29

Genesis 29:22-31