Genesis 29:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob was verlief op Ragel. Daarom sê hy: “Ek sal sewe jaar werk om Ragel, die jongste dogter, as vrou te kry.”

Genesis 29

Genesis 29:11-19