Genesis 29:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy verduidelik toe vir Ragel dat hy haar neef is, die seun van haar tante Rebekka. Ragel hardloop toe vinnig en gaan vertel dit vir haar pa Laban.

Genesis 29

Genesis 29:6-20