Genesis 29:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jakob sy niggie Ragel met haar pa se kleinvee sien, het hy na die put toe gegaan, die klip weggerol om sy oom se vee laat drink.

Genesis 29

Genesis 29:3-17