Genesis 28:20-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Toe lê Jakob ’n eed af en sê: “As U, o God, by my sal wees, my op hierdie reis sal beskerm en vir my kos en klere gee

21. sodat ek weer veilig terugkom by my ouerhuis, dan sal U, Here, my God wees.

22. Hierdie gedenkteken sal ’n plek wees waar God aanbid word. Van alles wat U vir my gee, sal ek vir U ’n tiende afstaan.”

Genesis 28