Genesis 28:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Isak roep toe vir Jakob. Hy seën hom en sê: “Jy moenie met enige van hierdie Kanaänitiese vroue trou nie.

Genesis 28

Genesis 28:1-6