Genesis 27:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esau het Jakob gehaat omdat hy hom van sy seën beroof het. Hy sê toe vir homself: “My pa sal nie meer lank lewe nie. Wanneer hy sterf, maak ek vir Jakob dood.”

Genesis 27

Genesis 27:32-46