Mag baie nasies jou dien. Jy sal heers oor jou familie en jou broers sal voor jou buig. Almal wat jou vervloek, sal self vervloek wees, en almal wat jou seën, sal ook geseën word.”