Genesis 27:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy kon Jakob nie herken nie omdat Jakob se hande net so harig soos dié van Esau gevoel het. Isak seën toe vir Jakob.

Genesis 27

Genesis 27:20-24