Genesis 27:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob het sy ma se opdragte uitgevoer en die twee bokkies gebring. Sy het hulle gevat en ’n heerlike vleisgereg klaargemaak, net soos Isak daarvan hou.

Genesis 27

Genesis 27:9-19