Genesis 26:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy 40 jaar oud was, het Esau met Jehudit, die dogter van Beëri, ’n Hetiet, getrou. Hy het ook met Basemat, die dogter van Elon, ook ’n Hetiet, getrou. Esau se twee vroue het egter vir Isak en Rebekka baie verdriet besorg.

Genesis 26

Genesis 26:32-34