Genesis 26:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die volgende oggend het hulle onder eed ’n verdrag gesluit. Isak het hulle toe in vrede laat gaan.

Genesis 26

Genesis 26:25-33