Genesis 26:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lê ’n eed af dat jy ons nie kwaad sal aandoen nie, net soos ons jou nie skade berokken het nie. Ons het jou net goed behandel en jou in vrede weggestuur. En kyk hoe seën die Here jou!”

Genesis 26

Genesis 26:28-34