Genesis 26:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bou Isak daar ’n altaar en aanbid die Here. Hy het daar kamp opgeslaan en sy slawe het daar ’n put gegrawe.

Genesis 26

Genesis 26:24-33