Genesis 26:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het weer verskuif en nog ’n put gegrawe. Hierdie keer het die plaaslike mense hom met rus gelaat. Hy noem toe die put Rehobot, “want,” het hy gesê, “uiteindelik het die Here vir ons ruimte gemaak. Hier sal ons nou voorspoedig wees.”

Genesis 26

Genesis 26:21-25