Genesis 26:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die putte wat sy pa gegrawe het, maar wat die Filistyne ná Abraham se dood toegegooi het, weer oopgegrawe. Isak het dieselfde name vir die putte gegee as wat Abraham vir hulle gegee het.

Genesis 26

Genesis 26:14-21