Genesis 26:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het groot troppe kleinvee en beeste gehad en baie slawe. Die Filistyne het daaroor jaloers geword op hom.

Genesis 26

Genesis 26:8-18