Genesis 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie jaar het Isak ’n baie groot oes gehad. Hy het honderd maal meer geoes as wat hy geplant het, want die Here het hom geseën.

Genesis 26

Genesis 26:11-16