Genesis 25:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ismael se nageslag was oor die land versprei vanaf Gawila tot by Sur, oos van Egipte, in die rigting van Assur. Die familiegroepe het in konflik met mekaar gelewe.

Genesis 25

Genesis 25:14-24