Genesis 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die God van die hemel wat my uit my pa se huis en my geboorteland geroep het, het met ’n eed belowe om hierdie land aan my nageslag te gee. Hy sal sy engel voor jou uitstuur en sorg dat jy daar ’n meisie kry wat met my seun sal trou.

Genesis 24

Genesis 24:1-12