Genesis 24:67 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Isak Rebekka na sy ma se tent gebring en sy het sy vrou geword. Hy was baie lief vir haar en sy was vir hom ’n groot troos ná die dood van sy ma.

Genesis 24

Genesis 24:59-67