“Wie is daardie man wat deur die veld na ons toe aankom?” vra sy vir die slaaf.Toe hy sê: “Dit is my meester,” bedek sy haar gesig met haar sluier.