Genesis 24:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe eers het die slaaf en die mense saam met hom aandete geëet en daar oorgebly. Vroeg die volgende oggend sê hy: “Stuur my terug na my meester toe.”

Genesis 24

Genesis 24:46-55