Genesis 24:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe ek haar vra wie se dogter sy is, het sy gesê: ‘My pa is Betuel, die seun van Nahor en sy vrou Milka.’ Dis toe dat ek haar die neusring en armbande gegee het.

Genesis 24

Genesis 24:45-57