Genesis 24:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het skaars so saggies klaar gebid, of ek sien Rebekka aankom met ’n waterkruik op haar skouer. Sy het afgegaan na die fontein toe en haar kruik vol gemaak. Ek sê toe vir haar: ‘Gee asseblief vir my water om te drink.’

Genesis 24

Genesis 24:37-54