Genesis 24:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vanmiddag, toe ek by die fontein aankom, het ek so gebid: ‘O Here, God van my meester Abraham, laat my tog asseblief slaag.

Genesis 24

Genesis 24:39-47