Genesis 24:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe Sara, my meester se vrou, alreeds bejaard was, het sy geboorte gegee aan sy seun. My meester het alles wat hy besit aan hom bemaak.

Genesis 24

Genesis 24:33-46