Genesis 24:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna is aandete bedien. Maar die slaaf sê: “Ek wil nie eet voordat ek vertel het waarom ek hierheen gekom het nie.”“Goed,” sê Laban, “vertel ons wat jy kom doen het.”

Genesis 24

Genesis 24:24-34