Genesis 24:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en lê ’n eed af by die Here, die God van die hemel en die aarde, dat jy nie sal toelaat dat my seun met een van hierdie plaaslike Kanaänitiese meisies trou nie.

Genesis 24

Genesis 24:1-5