Genesis 24:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Aan die Here, die God van my meester Abraham, kom toe die lof,” sê hy. “Die Here was goed vir my en getrou aan Abraham, want hy het my reguit na my meester se bloedverwante toe gelei.”

Genesis 24

Genesis 24:21-29